BZM Transport Case Study
BZM Transport Case Study
The situation was one of enormous backlogs,...
READ MORE 
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Hierdie is een van die gewildste gholfdae in Bfn....
READ MORE 
ITEC NEWS
Lojale diens word beloon by ITEC
09:00 (GMT+2), Mon , 22 February 2016
Itec News

Baie geluk aan Ryno Viljoen (Tegnies) en Jurene Henning (Admin) wat hierdie maand hulle tien jaar diens by ITEC vier! Dit is vir ons 'n voorreg om julle as deel van ons ITEC-span te kan he. Dankie dat julle elke dag hard werk en deel is van die ITEC sukses storie!