Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Hierdie is een van die gewildste gholfdae in Bfn....
READ MORE 
Koot Niemann Primêr - Gholfdag
Koot Niemann Primêr - Gholfdag
Kontak asseblief vir Charné @ 072 839...
READ MORE 
ITEC open kantoor in Bethlehem
ITEC open kantoor in Bethlehem
ITEC sien nou ook om na kliënte se...
READ MORE 
COMMUNITY SERVICE
Krat van Hoop Projek/Project Jan '15
14:28 (GMT+2), Mon , 09 February 2015
Community Service  Gemeenskapsprojek Januarie 2015/ Community Project January 2015

Baie dankie vir al die personeellede wat bygedra het tot die Skoolskoene-projek vir die twee Laerskole in Dewetsdorp.
Thank you to the support of each staff member for our School Shoes Project for the two Primary Schools in Dewetsdorp that were in need.

Sien asseblief die foto’s van die kinders wat skoolskoene gekry het. Baie het met gewone skoene skool toe gegaan en kan vandag met nuwe skool skoene spog.

Please see the photos of the kids receiving their new school shoes. A lot of these kids did not have school shoes and today they can go to school with brand new ones!

ITEC wishes a prosperous new school year upon each of these children!