Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Hierdie is een van die gewildste gholfdae in Bfn....
READ MORE 
Koot Niemann Primêr - Gholfdag
Koot Niemann Primêr - Gholfdag
Kontak asseblief vir Charné @ 072 839...
READ MORE 
ITEC open kantoor in Bethlehem
ITEC open kantoor in Bethlehem
ITEC sien nou ook om na kliënte se...
READ MORE 
BLOG
Die laaste SupeRugby wedstryd vir 2014
12:48 (GMT+2), Thu , 10 July 2014
Blog Dis die laaste Super Rugby wedstryd van 2014 vir ons by die Cheetahs..

Alhoewel ons nie meer die uitspeelrondtes kan maak nie en ons baie teleurgesteld is oor die jaar se uitslae,speel ons steeds met passie en trots.Ek glo die vertoning teen die Sharks was n goeie toonbeeld daarvan.Die naweek gaan n reuse uitdaging wees want die Leeus speel ook die jaar goeie rugby,alhoewel dit nie deur die Log voorgestel word nie.

Ons sal graag die jaar op n hoogtepunt wil afsluit en vir n laaste keer in 2014 ons borge en ondersteuners probeer trots maak!!