Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Hierdie is een van die gewildste gholfdae in Bfn....
READ MORE 
Koot Niemann Primêr - Gholfdag
Koot Niemann Primêr - Gholfdag
Kontak asseblief vir Charné @ 072 839...
READ MORE 
ITEC open kantoor in Bethlehem
ITEC open kantoor in Bethlehem
ITEC sien nou ook om na kliënte se...
READ MORE 
BLOG
Nuutste nuus van Adriaan Strauss oor Super Rugby 2014
08:03 (GMT+2), Fri , 02 May 2014
Blog  Die droogte is darem gebreek na die wen teen die Stormers die naweek..Alhoewel ons nooit in ons eie vermoë getwyfel het nie en ons positief was deurentyd, help so 'n wen nou maar net om die gemoedere weer te lig..

Nou vir die volgende uitdaging teen die Bulls. Ons het hulle hierdie jaar vir die eerste keer in Super Rugby geskiedenis gewen, maar dit beteken nie veel en sit nie een punt op die telbord vir die naweek nie.. Ons sien baie uit na 'n tradisionele Blou Bul span wat fisies gaan wees..

Wat n challenge!!