BZM Transport Case Study
BZM Transport Case Study
The situation was one of enormous backlogs,...
READ MORE 
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Tjokkie Preprimer ITEC Gholfdag
Hierdie is een van die gewildste gholfdae in Bfn....
READ MORE 
BLOG
Wat sê Cheetah Kaptein oor nuutste oorwinnings en Bok groep
07:43 (GMT+2), Thu , 30 May 2013
Blog Na n goeie wen vir ons in die Baai is die gemoedere baie hoog..Ek dink regtig die ‘belief’ in die span is daar en die ouens glo regtig dat ons selfs nog beter kan speel en regtig goeie hoogtes die jaar kan bereik..Dit is ook n baie goeie ding voor die naweek,want die Bulle gaan n baie toughe wedstryd wees.Ons verwag maar soos altyd n fisieke stryd voor en ons weet ons sal hulle skoppe en die druk wat hulle daardeur toepas moet goed kan hanteer om ons n goeie kans te gee die naweek.Maar ek het dit al n paar keer die jaar gese: Ons het n klomp jong ouens in die groep,en lykmy hoe groter die uitdaging hoe meer sien hulle daarna uit..

Ek is ook baie trots op die ander 6 ouens wat in die Bok groep sover ingesluit is en ek is bly dat hulle die erkenning kry wat hulle verdien vir hulle harde werk!!!